Op-Die-Berg  Horse and Carriage rides
Share in the beauty, fun and excitement of a horseman.

About Us

Deon van Zyl and Annatjie van Zyl are  a couple who is skilled in riding and harnessing horses. Come and experience the ambiance and freedom of the wind in your hair and the sound of hooves pounding with your heartbeats. 



 


 


  Our Story

 

 We've both been involved with horses since our childhood years. When we grew up, horses were still an integral part of putting bread and butter on the table each day.  Our love for horses grew over the years to such an extent that  it’s our passion to share it with others. 

 Horse Carriage rides (Four-seater deluxe horse carriage):

  We offer the four seater deluxe horse carriage ”Kapkar” for weddings or ceremonial events. This carriage dates back to 1892 and was built in De Aar by the carriage maker A.J. Marais.  It was owned by Annatjie's great grandfather.  In 2001 the carriage was restored for the wedding of our eldest daughter. 

Horse Carriage rides (Open carriage):

This four-wheeled, open carriage (known as the “Spider”) is not only available for weddings and ceremonial events, but is also ideal for family outings. 

 Allow us to take you on the excursion of a lifetime as we explore the beautiful Koue Bokkeveld with its fruitful valleys. Experience the fresh air and see the age old sandstone rock formations as well as the renowned “fynbos” of the Cederberg mountain range.  The scenic picture of fruit orchards, vegetable plantations and dams with clean water, that come together as a quilted masterpiece, will forever be etched in your memory. 

 Guided horse trails (Using your own horse):

 Let us guide you through the Cederberg with its fantastic sandstone rock formations and the fruitful valleys of the Koue Bokkeveld.  We’ll take you on mountain trails that few people know of - let alone venture on.  Be pleasantly surprised by packs of baboons, ribbucks and klipspringers as you enjoy the scenery from the back of your own horse. 

 We can accommodate individuals as well as groups of up to 20 people for these tours. 

Our horses :

We use Vlaamperd horses. It is a race breed in South Africa and Developed as a draft and riding animal. The breed was formed by Friesian blood infused with Thoroughbred, Hackney (horse) and the Cape Harness horse blood.  These horses are trained and experienced in all the services we offer and we deem it an honour to take care of these black beauties!

The Vlaamperd is used for riding, harness (driving), showing, festivals, weddings, and tourism.




Ons Storie

Ons was van kleins af betrokke by perde. In ons kinderdae was perde nog deel van elke dag se take, soos om met die perde te saai en te oes in die landbou, om brood en botter op die tafel te kry. Die liefde vir perde het in ons gegroei, sodat dit vandag nog deel is van ons lewe en dit  ons passie is om dit met ander te deel.

Daarom wil ons  dit op ʼn besonderse wyse deel met ander deur:

Perdekar ritte( Kapkar).

  • Ons bied die Kapkar aan  vir troues en ander seremonies
  • Die Kapkar dateer uit 1892 en is gebou op De Aar deur die Wamakers AJ Marais
  •  Dit is ʼn 4 sitplek DeLuxe Kapkar
  •  Dit is in 2001 in sy oorspronklike vorm gerestoureer vir ons oudste dogter se troue.

         

Perdekar ritte (Spider)

  •   Ons bied ook die “Spider” aan  vir troues, matriek afskeid en ander seremoniës.
  •   Hierdie perdekarritte is ook beskikbaar vir gesinne wat die pragtige omgewing en skoon lug van die Koue Bokkeveld  en sy omgewing te geniet
  •  Die mooi natuurskoon van die pragtige sandsteen rotsformasie  en fynbos van die Cederberg reeks is ook baie mooi om te sien.
  •   Almal wat kom saam ry is bevoorreg om blootgestel te word aan die vrugbare valleie van die Koue Bokkeveld.   Die damme met skoon water en die vrugte boorde en groente lande wat soos ʼn lappies kombers lyk is ook deel van die mooi natuur. 

 

Perde ritte:

  •   Ons kan jou vergesel op die rug van jou eie perd  deur Cederberge met sy wonderlike sandsteen rotsformasies en vrugbare valleie van die Koue Bokkeveld. Graag deel ons die mooi natuur, die damme met skoon water, die vrugteboorde en die groentelande en die bergreekse met  ruiters. Soms word ons verras deur troppe bobbejane, ribbokke en klipspringers
  •  Ons kan vir jou plekke gaan wys waar min mense kom. 
  •  Die ritte kan duur van 'n paar uur tot 'n paar dae. Dit is jou eie keuse.
  •   Ons kan induvidue tot groepe van 20 hanteer.


Ons perde:

  •     Ons gebruik Vlaamse perde. Hulle   is 'n ras wat in Suid Afrika in die 1700's onwikkel is uit die Friesperd en Hantam perd.
  •      Hulle is geskik vir ry en inspan.
  •     Ons perde is vlugvoetig om tussen die rotse deur te beweeg.